49Luister na my, o eilande,+ en skenk aandag, o volksgroepe wat ver is.+ Jehovah het my selfs van die moederskoot+ af geroep.+ Toe ek in die liggaam van my moeder was, het hy my naam vermeld.+
5 “Voordat ek jou in die moederskoot gevorm het,+ het ek jou geken,+ en voordat jy uit die moederskoot voortgekom het, het ek jou geheilig.+ ’n Profeet vir die nasies het ek jou gemaak.”