65 En onder dié nasies sal jy geen rus hê nie,+ en ook sal daar geen rusplek vir jou voetsool wees nie; en daar sal Jehovah jou inderdaad ’n bewende hart+ en verswakkende oë+ en ’n wanhopige siel gee.
7 En dit sal wees net soos in ’n droom, in ’n nagvisioen, met betrekking tot die menigte van al die nasies wat teen Aʹriël oorlog voer,+ ja, almal wat teen hom oorlog voer, en die beleëringstorings teen hom en dié wat hom benoud maak.+