Jesaja 47:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Daar is Iemand wat ons terugkoop.+ Jehovah van die leërs is sy naam,+ die Heilige van Israel.”+ Jeremia 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die Deel van Jakob+ is nie soos hierdie dinge nie, want hy is die Formeerder van alles,+ en Israel is die staf van sy erfdeel.+ Jehovah van die leërs is sy naam.+
16 Die Deel van Jakob+ is nie soos hierdie dinge nie, want hy is die Formeerder van alles,+ en Israel is die staf van sy erfdeel.+ Jehovah van die leërs is sy naam.+