Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Jehovah is die deel van wat aan my toegemeet is+ en van my beker.+

      U hou my lot vas.

  • Psalm 73:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 My liggaam en my hart het ingegee.+

      God is die rots van my hart en my deel tot onbepaalde tyd.+

  • Psalm 119:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Jehovah is my deel;+

      Ek het beloof om u woorde te onderhou.+

  • Psalm 142:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Ek het tot u om hulp geroep, o Jehovah.+

      Ek het gesê: “U is my toevlug,+

      My deel+ in die land van die lewendes.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel