Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+

      En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+

  • Jesaja 49:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het gesê: “Dit was nie net ’n geringe saak vir jou om my kneg te word om die stamme van Jakob op te rig en om selfs dié van Israel wat bewaar is, terug te bring nie;+ ek het jou ook as ’n lig van die nasies gegee,+ sodat my redding tot aan die einde van die aarde sou reik.”+

  • Lukas 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 en alle vlees sal God se middel tot redding sien.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel