13 Daarop het Jehovah vir my gesê: “Gooi dit in die skatkamer+—die grootse waarde waarmee ek vanuit hulle standpunt gewaardeer is.”+ En ek het die dertig silwerstukke geneem en dit in die skatkamer in die huis van Jehovah gegooi.+
13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+