Jesaja 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hulle het hulleself dié genoem wat uit die heilige stad+ kom, en op die God van Israel het hulle gesteun,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+ Jeremia 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die Deel van Jakob+ is nie soos hierdie dinge nie, want hy is die Formeerder van alles,+ en Israel is die staf van sy erfdeel.+ Jehovah van die leërs is sy naam.+
2 Want hulle het hulleself dié genoem wat uit die heilige stad+ kom, en op die God van Israel het hulle gesteun,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+
16 Die Deel van Jakob+ is nie soos hierdie dinge nie, want hy is die Formeerder van alles,+ en Israel is die staf van sy erfdeel.+ Jehovah van die leërs is sy naam.+