12 Want só het Jehovah gesê: “Kyk, ek skenk aan haar vrede soos ’n rivier+ en die heerlikheid van nasies soos ’n oorlopende stroom,+ en julle sal beslis suig.+ Op die heup sal julle gedra word en op die knieë sal julle getroetel word.+
13 Mag die God wat hoop gee, julle met alle vreugde en vrede vervul deurdat julle glo, sodat julle oorvloedig kan wees in hoop met krag van die heilige gees.+