Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het die res van die volk+ wat in die stad agtergelaat is en die oorlopers wat na die koning van Babilon oorgeloop het en die res van die menigte, in ballingskap weggevoer.+

  • Jeremia 52:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Dít is die mense wat Nebukadreʹsar in ballingskap weggevoer het: in die sewende jaar, drieduisend-drie-en-twintig Jode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel