Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 25:1

Kruisverwysings

  • +Jer 39:1
  • +Ese 24:1
  • +2Kn 24:1; Jer 27:8; 32:28; 43:10; Ese 26:7; Da 4:1
  • +2Kr 36:17; Jer 34:2
  • +Jes 29:3; Jer 32:2; 37:11; 52:4; Ese 4:2; 21:22

2 Konings 25:3

Kruisverwysings

  • +Jer 52:6
  • +Le 26:26; De 28:53, 63; Ese 4:16; 5:10
  • +Jer 37:21; 38:2; Klg 4:4; Ese 5:12; 7:15; 14:21

2 Konings 25:4

Kruisverwysings

  • +Jer 39:2; 52:7; Ese 33:21
  • +Jer 39:4
  • +Jer 21:4
  • +Jos 3:16
  • +Ese 12:12

2 Konings 25:5

Kruisverwysings

  • +Jer 39:5
  • +Jer 52:8
  • +Jes 30:16; Jer 24:8

2 Konings 25:6

Kruisverwysings

  • +Jer 21:7
  • +2Kn 23:33; Jer 52:10, 26

2 Konings 25:7

Kruisverwysings

  • +De 28:34; Jer 39:6
  • +Ese 12:13
  • +2Kr 33:11; 36:6
  • +Jer 32:5; 34:3; Ese 17:16

2 Konings 25:8

Kruisverwysings

  • +Jer 52:12
  • +Jer 39:9; 40:1
  • +Klg 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 11

2 Konings 25:9

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:8; 2Kr 36:19; Ps 74:3; 79:1; Jes 64:11; Jer 7:14; Klg 1:10; 2:7; Mi 3:12
  • +1Kn 7:1; Am 2:5
  • +Jer 34:22; 37:8
  • +Jer 52:13

2 Konings 25:10

Kruisverwysings

  • +Ne 1:3; Jer 39:8; 52:14

2 Konings 25:11

Kruisverwysings

  • +Jer 15:2; Ese 5:2
  • +Jer 39:9; 52:30; Ese 12:15; 22:15

2 Konings 25:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:14; Jer 39:10; 40:7
  • +Jer 52:16

2 Konings 25:13

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:15; 2Kr 4:12
  • +1Kn 7:27; 2Kr 4:14
  • +1Kn 7:23; 2Kr 4:15
  • +2Kn 20:17

2 Konings 25:14

Kruisverwysings

  • +2Kr 4:19

2 Konings 25:15

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:50; Esr 1:10
  • +2Kr 24:14; 36:18; Esr 1:11; Da 5:2

2 Konings 25:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:47

2 Konings 25:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:15; Jer 52:21
  • +1Kn 7:16; Jer 52:22
  • +1Kn 7:20; Jer 52:23

2 Konings 25:18

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:14; Esr 7:1; Jer 52:24
  • +Jer 21:1; 29:25, 29
  • +2Kn 22:4; 1Kr 26:12

2 Konings 25:19

Kruisverwysings

  • +Jer 52:25

2 Konings 25:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:8; Jer 39:9; 40:1
  • +Jer 52:26
  • +2Kn 23:33; Jer 39:5; 52:9

2 Konings 25:21

Kruisverwysings

  • +Jer 52:27; Am 3:2
  • +Nu 13:21; 34:8; 1Kn 8:65
  • +Le 26:33; De 4:26; 28:36, 64; 2Kn 23:27; Jer 24:9; 25:11; Ese 12:25; 24:14

2 Konings 25:22

Kruisverwysings

  • +Jer 40:6
  • +2Kn 25:25; Jer 39:14; 41:2
  • +2Kn 22:12; Jer 26:24
  • +2Kn 22:8; 2Kr 34:20

2 Konings 25:23

Kruisverwysings

  • +Jer 40:7
  • +Jer 40:8

2 Konings 25:24

Kruisverwysings

  • +De 6:13; Jer 4:2; 12:16
  • +Jer 27:12; 40:9

2 Konings 25:25

Kruisverwysings

  • +Jer 41:1
  • +Jer 40:15
  • +Jer 41:2
  • +Jer 41:16

2 Konings 25:26

Kruisverwysings

  • +De 28:68; Jer 41:17; 42:14; 43:7
  • +Jer 41:18

2 Konings 25:27

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:8, 12; Jer 24:1; 37:1; Mt 1:11
  • +Spr 21:1; Jer 52:31
  • +Ge 40:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 5

    “Hele Skrif”, bl. 69

2 Konings 25:28

Kruisverwysings

  • +Ps 90:15; Jer 52:32

2 Konings 25:29

Kruisverwysings

  • +Ge 41:14, 42
  • +2Sa 9:7

2 Konings 25:30

Kruisverwysings

  • +Ne 11:23

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 25:1Jer 39:1
2 Kon. 25:1Ese 24:1
2 Kon. 25:12Kn 24:1; Jer 27:8; 32:28; 43:10; Ese 26:7; Da 4:1
2 Kon. 25:12Kr 36:17; Jer 34:2
2 Kon. 25:1Jes 29:3; Jer 32:2; 37:11; 52:4; Ese 4:2; 21:22
2 Kon. 25:3Jer 52:6
2 Kon. 25:3Le 26:26; De 28:53, 63; Ese 4:16; 5:10
2 Kon. 25:3Jer 37:21; 38:2; Klg 4:4; Ese 5:12; 7:15; 14:21
2 Kon. 25:4Jer 39:2; 52:7; Ese 33:21
2 Kon. 25:4Jer 39:4
2 Kon. 25:4Jer 21:4
2 Kon. 25:4Jos 3:16
2 Kon. 25:4Ese 12:12
2 Kon. 25:5Jer 39:5
2 Kon. 25:5Jer 52:8
2 Kon. 25:5Jes 30:16; Jer 24:8
2 Kon. 25:6Jer 21:7
2 Kon. 25:62Kn 23:33; Jer 52:10, 26
2 Kon. 25:7De 28:34; Jer 39:6
2 Kon. 25:7Ese 12:13
2 Kon. 25:72Kr 33:11; 36:6
2 Kon. 25:7Jer 32:5; 34:3; Ese 17:16
2 Kon. 25:8Jer 52:12
2 Kon. 25:8Jer 39:9; 40:1
2 Kon. 25:8Klg 4:12
2 Kon. 25:91Kn 9:8; 2Kr 36:19; Ps 74:3; 79:1; Jes 64:11; Jer 7:14; Klg 1:10; 2:7; Mi 3:12
2 Kon. 25:91Kn 7:1; Am 2:5
2 Kon. 25:9Jer 34:22; 37:8
2 Kon. 25:9Jer 52:13
2 Kon. 25:10Ne 1:3; Jer 39:8; 52:14
2 Kon. 25:11Jer 15:2; Ese 5:2
2 Kon. 25:11Jer 39:9; 52:30; Ese 12:15; 22:15
2 Kon. 25:122Kn 24:14; Jer 39:10; 40:7
2 Kon. 25:12Jer 52:16
2 Kon. 25:131Kn 7:15; 2Kr 4:12
2 Kon. 25:131Kn 7:27; 2Kr 4:14
2 Kon. 25:131Kn 7:23; 2Kr 4:15
2 Kon. 25:132Kn 20:17
2 Kon. 25:142Kr 4:19
2 Kon. 25:151Kn 7:50; Esr 1:10
2 Kon. 25:152Kr 24:14; 36:18; Esr 1:11; Da 5:2
2 Kon. 25:161Kn 7:47
2 Kon. 25:171Kn 7:15; Jer 52:21
2 Kon. 25:171Kn 7:16; Jer 52:22
2 Kon. 25:171Kn 7:20; Jer 52:23
2 Kon. 25:181Kr 6:14; Esr 7:1; Jer 52:24
2 Kon. 25:18Jer 21:1; 29:25, 29
2 Kon. 25:182Kn 22:4; 1Kr 26:12
2 Kon. 25:19Jer 52:25
2 Kon. 25:202Kn 25:8; Jer 39:9; 40:1
2 Kon. 25:20Jer 52:26
2 Kon. 25:202Kn 23:33; Jer 39:5; 52:9
2 Kon. 25:21Jer 52:27; Am 3:2
2 Kon. 25:21Nu 13:21; 34:8; 1Kn 8:65
2 Kon. 25:21Le 26:33; De 4:26; 28:36, 64; 2Kn 23:27; Jer 24:9; 25:11; Ese 12:25; 24:14
2 Kon. 25:22Jer 40:6
2 Kon. 25:222Kn 25:25; Jer 39:14; 41:2
2 Kon. 25:222Kn 22:12; Jer 26:24
2 Kon. 25:222Kn 22:8; 2Kr 34:20
2 Kon. 25:23Jer 40:7
2 Kon. 25:23Jer 40:8
2 Kon. 25:24De 6:13; Jer 4:2; 12:16
2 Kon. 25:24Jer 27:12; 40:9
2 Kon. 25:25Jer 41:1
2 Kon. 25:25Jer 40:15
2 Kon. 25:25Jer 41:2
2 Kon. 25:25Jer 41:16
2 Kon. 25:26De 28:68; Jer 41:17; 42:14; 43:7
2 Kon. 25:26Jer 41:18
2 Kon. 25:272Kn 24:8, 12; Jer 24:1; 37:1; Mt 1:11
2 Kon. 25:27Spr 21:1; Jer 52:31
2 Kon. 25:27Ge 40:13
2 Kon. 25:28Ps 90:15; Jer 52:32
2 Kon. 25:29Ge 41:14, 42
2 Kon. 25:292Sa 9:7
2 Kon. 25:30Ne 11:23
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 25:1-30

2 Konings

25 En in die negende+ jaar van sy koningskap, in die tiende maand, op die tiende+ dag van die maand, het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon,+ ja, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom en begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+ 2 En die stad het onder beleëring gekom tot die elfde jaar van koning Sedekiʹa. 3 Op die negende+ dag van die vierde maand was die hongersnood+ swaar in die stad, en daar was geen brood+ vir die volk van die land nie. 4 En daar is tot in die stad deurgebreek,+ en al die krygsmanne het in die nag gevlug deur die poort tussen die twee mure wat by die koning se tuin is,+ terwyl die Galdeërs+ rondom teen die stad was; en die koning het in die rigting van die Aʹraba+ begin gaan.+ 5 En ’n krygsmag van Galdeërs+ het die koning agternagesit, en hulle het hom in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal;+ en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi. 6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek. 7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.

8 En in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê die negentiende+ jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+ 9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+ 10 En die hele krygsmag van Galdeërs wat by die hoof van die lyfwag was, het die mure van Jerusalem rondom afgebreek.+ 11 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het die res van die volk+ wat in die stad agtergelaat is en die oorlopers wat na die koning van Babilon oorgeloop het en die res van die menigte, in ballingskap weggevoer.+ 12 En die hoof van die lyfwag het party van die geringes+ van die land as wingerdarbeiders en as dwangarbeiders laat agterbly.+ 13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+ 14 En hulle het die kanne en die skoppe en die blussers en die bekers en al die kopervoorwerpe+ waarmee hulle gedien het, geneem. 15 En die hoof van die lyfwag het die vuurbakke en die bakke wat van egte goud was+ en dié wat van egte silwer was,+ geneem. 16 Wat die twee pilare, die een see en die waentjies betref wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, dit was onmoontlik om die gewig van die koper van al hierdie voorwerpe vas te stel.+ 17 Agtien el+ was die hoogte van elke pilaar, en die kapiteel+ daarop was van koper; en die hoogte van die kapiteel was drie el; en die netwerk en die granate+ rondom op die kapiteel, dit alles was van koper; en die tweede pilaar het dieselfde op die netwerk gehad.

18 Daarbenewens het die hoof van die lyfwag die hoofpriester Seraʹja+ en die tweede priester Sefanʹja+ en drie deurwagters+ geneem; 19 en uit die stad het hy een hofbeampte geneem wat oor die krygsmanne bevel gevoer het, en vyf manne uit dié wat toegang tot die koning gehad het, wat in die stad gevind is; en die sekretaris van die leërhoof, wat die volk van die land opgeroep het, en sestig manne van die volk van die land, wat in die stad gevind is;+ 20 en Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, het hulle toe geneem+ en hulle na die koning van Babilon in Ribla+ gebring. 21 En die koning van Babilon het hulle neergeslaan+ en hulle doodgemaak in Ribla, in die land Hamat.+ So het Juda uit sy land in ballingskap gegaan.+

22 Wat die volk+ betref wat in die land van Juda agtergelaat is, wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, agtergelaat het, oor hulle het hy toe Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ aangestel. 23 Toe al die hoofde van die krygsmag,+ hulle en hulle manne, hoor dat die koning van Babilon Gedalʹja aangestel het, het hulle onmiddellik na Gedalʹja toe gekom in Mispa,+ naamlik Isʹmael, die seun van Netanʹja, en Joʹhanan, die seun van Kareʹag, en Seraʹja, die seun van Tanʹhumet, die Netofatiet, en Jaäsanʹja, die seun van die Maägatiet, hulle en hulle manne. 24 Toe het Gedalʹja vir hulle en hulle manne gesweer+ en vir hulle gesê: “Moenie bang wees om knegte van die Galdeërs te wees nie. Woon in die land en dien die koning van Babilon, en dit sal met julle goed gaan.”+

25 En in die sewende+ maand het Isʹmael,+ die seun van Netanʹja, die seun van Elisaʹma, van die koninklike nageslag, gekom en ook tien manne saam met hom, en hulle het Gedalʹja neergeslaan,+ sodat hy gesterf het, en ook die Jode en die Galdeërs wat saam met hom in Mispa was.+ 26 Daarna het die hele volk, klein sowel as groot, en die hoofde van die krygsmag opgestaan en na Egipte+ gegaan; want hulle het bang geword vir die Galdeërs.+

27 En in die sewe-en-dertigste jaar van die ballingskap van Joʹjagin,+ die koning van Juda, in die twaalfde maand, op die sewe-en-twintigste dag van die maand, het Eʹwil-Meroʹdag,+ die koning van Babilon, in die jaar toe hy koning geword het, die hoof van Joʹjagin, die koning van Juda, uit die huis van bewaring verhef;+ 28 en hy het goeie woorde met hom begin spreek en toe sy troon verhef bo die trone van die konings wat saam met hom in Babilon was.+ 29 En hy het sy gevangenisklere uitgetrek;+ en hy het voortdurend brood voor hom geëet,+ al die dae van sy lewe. 30 Wat sy toegewese deel+ betref, ’n toegewese deel van die koning af is voortdurend aan hom gegee, daagliks as sy deel, al die dae van sy lewe.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel