Spreuke 13:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die lig van die regverdiges sal bly wees;+ maar die lamp van die goddeloses—dit sal uitgedoof word.+ Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
9 Die lig van die regverdiges sal bly wees;+ maar die lamp van die goddeloses—dit sal uitgedoof word.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+