2 Konings 15:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Uiteindelik het Hoseʹa,+ die seun van Ela, ’n sameswering gesmee+ teen Peka, die seun van Remaʹlia, en hom neergeslaan+ en hom doodgemaak; en hy het in sy plek begin regeer in die twintigste jaar van Jotam,+ die seun van Ussiʹa. Jesaja 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Omdat hierdie volk die waters van die Siloʹa+ verwerp het,+ wat saggies vloei, en daar vreugde+ oor Resin en die seun van Remaʹlia is,+
30 Uiteindelik het Hoseʹa,+ die seun van Ela, ’n sameswering gesmee+ teen Peka, die seun van Remaʹlia, en hom neergeslaan+ en hom doodgemaak; en hy het in sy plek begin regeer in die twintigste jaar van Jotam,+ die seun van Ussiʹa.
6 “Omdat hierdie volk die waters van die Siloʹa+ verwerp het,+ wat saggies vloei, en daar vreugde+ oor Resin en die seun van Remaʹlia is,+