Psalm 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat in die hemel sit,+ sal lag;Jehovah sal hulle bespot.+ Psalm 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+ Spreuke 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+
11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+