Jesaja 42:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die wildernis+ en sy stede hulle stem verhef, die nedersettings waar Kedar woon.+ Laat die bewoners van die krans+ van vreugde uitroep. Laat mense van die top van die berge af hard uitroep.
11 Laat die wildernis+ en sy stede hulle stem verhef, die nedersettings waar Kedar woon.+ Laat die bewoners van die krans+ van vreugde uitroep. Laat mense van die top van die berge af hard uitroep.