Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En jy moet die een jong ram in die oggend offer,+ en jy moet die ander jong ram tussen die twee aande offer.+

  • Levitikus 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “As ’n siel hom ontrou gedra deurdat hy onopsetlik teen die heilige dinge van Jehovah+ sondig, dan moet hy as sy skuldoffer+ aan Jehovah ’n ram sonder gebrek uit die kleinvee bring, volgens die geskatte waarde in silwersikkels,+ volgens die sikkel van die heiligdom, as ’n skuldoffer.

  • Levitikus 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het hy vir Aäron gesê: “Neem vir jou ’n jong kalf as ’n sondoffer+ en ’n ram as ’n brandoffer,+ diere sonder gebrek, en bied hulle voor Jehovah aan.+

  • Numeri 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy moet as sy offer aan Jehovah aanbied: een jong ram sonder gebrek, in sy eerste jaar, as ’n brandoffer+ en een ooilam sonder gebrek, in haar eerste jaar, as ’n sondoffer+ en een ram sonder gebrek as ’n gemeenskapsoffer,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel