Levitikus 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Kyk! Die bloed daarvan is nie binne-in die heiligdom gebring nie.+ Julle moes dit vir seker in die heiligdom geëet het, net soos ek beveel is.”+ Levitikus 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “‘En as iemand onopsetlik iets heiligs eet,+ dan moet hy ’n vyfde+ daarvan byvoeg en wat heilig is, vir die priester gee. Numeri 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Uit die hoogheilige dinge, uit die vuuroffer, moet dít joune word: al hulle offers saam met al hulle graanoffers+ en al hulle sondoffers+ en al hulle skuldoffers,+ wat hulle aan my sal teruggee. Dit is iets hoogheiligs vir jou en vir jou seuns.
18 Kyk! Die bloed daarvan is nie binne-in die heiligdom gebring nie.+ Julle moes dit vir seker in die heiligdom geëet het, net soos ek beveel is.”+
14 “‘En as iemand onopsetlik iets heiligs eet,+ dan moet hy ’n vyfde+ daarvan byvoeg en wat heilig is, vir die priester gee.
9 Uit die hoogheilige dinge, uit die vuuroffer, moet dít joune word: al hulle offers saam met al hulle graanoffers+ en al hulle sondoffers+ en al hulle skuldoffers,+ wat hulle aan my sal teruggee. Dit is iets hoogheiligs vir jou en vir jou seuns.