Jesaja 32:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En in die wildernis sal geregtigheid beslis vertoef, en in die boord sal regverdigheid woon.+ 2 Petrus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar daar is nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde+ wat ons volgens sy belofte verwag, en daarin sal regverdigheid woon.+
13 Maar daar is nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde+ wat ons volgens sy belofte verwag, en daarin sal regverdigheid woon.+