34 “Dan sal die koning vir dié aan sy regterhand sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is,+ beërf+ die koninkryk+ wat van die grondlegging van die wêreld+ af vir julle berei is.
15 Daarom is hulle voor+ die troon van God; en hulle verrig dag en nag heilige diens+ aan hom in sy tempel; en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent+ oor hulle uitsprei.