Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 7
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 7:1

Kruisverwysings

  • +Mt 25:31
  • +Jer 25:32
  • +Ps 37:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 13

    2007/12/15, bl. 16

Openbaring 7:2

Kruisverwysings

  • +Op 16:12
  • +Joh 6:27

Openbaring 7:3

Kruisverwysings

  • +Mt 24:31; Op 9:4
  • +2Kor 1:22; Ef 1:13; 4:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 21

    Die Wagtoring,

    2015/3/15, bl. 9-14

    2013/11/15, bl. 13

    2007/12/15, bl. 16

    2007/1/1, bl. 30-31

Openbaring 7:4

Kruisverwysings

  • +Op 14:1, 3
  • +Jak 1:1; Op 21:12
  • +Ro 2:29; 9:6; Ga 6:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 30-31

Openbaring 7:5

Kruisverwysings

  • +Ge 49:10; 1Kr 5:2
  • +Ge 49:3
  • +Ge 49:19

Openbaring 7:6

Kruisverwysings

  • +Ge 49:20
  • +Ge 49:21
  • +Ge 41:51; Ese 48:4

Openbaring 7:7

Kruisverwysings

  • +Ge 49:5
  • +Nu 3:6
  • +Ge 49:14

Openbaring 7:8

Kruisverwysings

  • +Ge 49:13
  • +1Kr 5:2
  • +Ge 49:27
  • +Op 7:3

Openbaring 7:9

Kruisverwysings

  • +Mt 25:34; Joh 10:16; Op 22:17
  • +Ge 22:18; Jes 2:2; 60:3; Op 15:4
  • +Ps 117:1
  • +Jes 66:18
  • +Ps 11:4
  • +Op 7:14
  • +Le 23:40; Joh 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 176

    Die Wagtoring,

    2001/5/15, bl. 14-15

Openbaring 7:10

Kruisverwysings

  • +Ps 3:8; Lu 1:69; Tit 2:10; Jud 25
  • +Op 4:2
  • +Han 4:12; Op 5:6

Openbaring 7:11

Kruisverwysings

  • +Mt 25:31; Heb 12:22
  • +Op 11:16
  • +Op 14:3
  • +Ps 95:6

Openbaring 7:12

Kruisverwysings

  • +Op 4:11
  • +Heb 13:21; 1Pe 4:11; 5:11

Openbaring 7:13

Kruisverwysings

  • +Op 4:4
  • +Op 7:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2007/1/1, bl. 27-28

Openbaring 7:14

Kruisverwysings

  • +Mt 24:21; Mr 13:19
  • +Jes 1:18; Joh 1:29
  • +Heb 9:14, 22; 1Jo 1:7; Op 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 176

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 18-19

    2009/1/15, bl. 31

    2008/1/15, bl. 25

    2007/1/1, bl. 27-28

    2006/11/1, bl. 26

    2000/11/15, bl. 13

Openbaring 7:15

Kruisverwysings

  • +Ps 11:4
  • +Mt 4:10; Lu 2:37
  • +Op 4:2
  • +Ps 15:1; Op 21:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/15, bl. 17

    2010/1/15, bl. 21, 23

    2008/9/15, bl. 28

    2002/5/1, bl. 30-31

    2000/11/15, bl. 13-14

Openbaring 7:16

Kruisverwysings

  • +Ps 121:6; Jes 49:10

Openbaring 7:17

Kruisverwysings

  • +Op 5:6
  • +Mt 25:32; Joh 10:11
  • +Op 22:1
  • +Jes 25:8; Op 21:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 28

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 7:1Mt 25:31
Op. 7:1Jer 25:32
Op. 7:1Ps 37:35
Op. 7:2Op 16:12
Op. 7:2Joh 6:27
Op. 7:3Mt 24:31; Op 9:4
Op. 7:32Kor 1:22; Ef 1:13; 4:30
Op. 7:4Op 14:1, 3
Op. 7:4Jak 1:1; Op 21:12
Op. 7:4Ro 2:29; 9:6; Ga 6:16
Op. 7:5Ge 49:10; 1Kr 5:2
Op. 7:5Ge 49:3
Op. 7:5Ge 49:19
Op. 7:6Ge 49:20
Op. 7:6Ge 49:21
Op. 7:6Ge 41:51; Ese 48:4
Op. 7:7Ge 49:5
Op. 7:7Nu 3:6
Op. 7:7Ge 49:14
Op. 7:8Ge 49:13
Op. 7:81Kr 5:2
Op. 7:8Ge 49:27
Op. 7:8Op 7:3
Op. 7:9Mt 25:34; Joh 10:16; Op 22:17
Op. 7:9Ge 22:18; Jes 2:2; 60:3; Op 15:4
Op. 7:9Ps 117:1
Op. 7:9Jes 66:18
Op. 7:9Ps 11:4
Op. 7:9Op 7:14
Op. 7:9Le 23:40; Joh 12:13
Op. 7:10Ps 3:8; Lu 1:69; Tit 2:10; Jud 25
Op. 7:10Op 4:2
Op. 7:10Han 4:12; Op 5:6
Op. 7:11Mt 25:31; Heb 12:22
Op. 7:11Op 11:16
Op. 7:11Op 14:3
Op. 7:11Ps 95:6
Op. 7:12Op 4:11
Op. 7:12Heb 13:21; 1Pe 4:11; 5:11
Op. 7:13Op 4:4
Op. 7:13Op 7:9
Op. 7:14Mt 24:21; Mr 13:19
Op. 7:14Jes 1:18; Joh 1:29
Op. 7:14Heb 9:14, 22; 1Jo 1:7; Op 1:5
Op. 7:15Ps 11:4
Op. 7:15Mt 4:10; Lu 2:37
Op. 7:15Op 4:2
Op. 7:15Ps 15:1; Op 21:3
Op. 7:16Ps 121:6; Jes 49:10
Op. 7:17Op 5:6
Op. 7:17Mt 25:32; Joh 10:11
Op. 7:17Op 22:1
Op. 7:17Jes 25:8; Op 21:4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 7:1-17

Openbaring

7 Hierna het ek op die vier hoeke van die aarde vier engele+ sien staan, wat die vier winde+ van die aarde styf vashou, sodat geen wind op die aarde of op die see of teen enige boom+ sou waai nie. 2 En ek het ’n ander engel van die sonsopgang af sien opkom,+ met ’n seël van die lewende God;+ en hy het met ’n harde stem geroep na die vier engele aan wie dit gegee is om die aarde en die see te beskadig 3 en gesê: “Moenie die aarde of die see of die bome beskadig tot ná ons die slawe van ons God op hulle voorkoppe+ verseël het nie.”+

4 En ek het die getal gehoor van dié wat verseël is, honderd-vier-en-veertigduisend,+ verseël uit elke stam+ van die kinders van Israel:+

5 Uit die stam Juda+ twaalfduisend wat verseël is;

uit die stam Ruben+ twaalfduisend;

uit die stam Gad+ twaalfduisend;

6 uit die stam Aser+ twaalfduisend;

uit die stam Nafʹtali+ twaalfduisend;

uit die stam Manasʹse+ twaalfduisend;

7 uit die stam Siʹmeon+ twaalfduisend;

uit die stam Levi+ twaalfduisend;

uit die stam Isʹsaskar+ twaalfduisend;

8 uit die stam Seʹbulon+ twaalfduisend;

uit die stam Josef+ twaalfduisend;

uit die stam Benjamin+ twaalfduisend wat verseël is.+

9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande. 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem te roep en te sê: “Redding is ons verskuldig aan ons God,+ wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+

11 En al die engele+ het rondom die troon en die ouderlinge+ en die vier lewende wesens+ gestaan, en hulle het voor die troon op hulle gesig geval en God aanbid+ 12 en gesê: “Amen! Aan ons God die seën en die heerlikheid en die wysheid en die danksegging en die eer en die krag+ en die sterkte vir ewig en altyd. Amen.”+

13 Hierop het een van die ouderlinge+ vir my gesê: “Dié wat in die wit klere geklee is,+ wie is hulle en waar het hulle vandaan gekom?” 14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, ú weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom,+ en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak+ in die bloed+ van die Lam. 15 Daarom is hulle voor+ die troon van God; en hulle verrig dag en nag heilige diens+ aan hom in sy tempel; en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent+ oor hulle uitsprei. 16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en ook sal die son nie op hulle neerbrand of enige verskroeiende hitte+ nie, 17 want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters+ van die lewe lei. En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel