Job 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband. Psalm 132:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat u priesters met regverdigheid beklee word,+En laat u lojales met vreugde uitroep.+
14 Met regverdigheid het ek my beklee, en dit het my beklee.+My geregtigheid was soos ’n moulose oorkleed—en ’n tulband.