10 Want net soos die stortreën en die sneeu uit die hemel neerdaal en nie daarheen terugkeer nie, tensy dit die aarde deurweek en dit laat voortbring en uitspruit,+ en saad aan die saaier en brood aan die eter gegee word,+
11 En Jehovah sal jou sekerlik voortdurend+ lei+ en jou siel selfs in ’n verskroeide land versadig,+ en hy sal jou gebeente krag gee;+ en jy moet word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en soos die waterbron waarvan die waters nie lieg nie.