2 Konings 19:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer+ van Jehovah van die leërs sal dit doen. Sagaria 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Jehovah van die leërs+ gesê: ‘Ek sal jaloers wees ten opsigte van Sion met groot jaloesie,+ en met groot woede+ sal ek jaloers wees ten opsigte van hom.’”
31 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer+ van Jehovah van die leërs sal dit doen.
2 “Só het Jehovah van die leërs+ gesê: ‘Ek sal jaloers wees ten opsigte van Sion met groot jaloesie,+ en met groot woede+ sal ek jaloers wees ten opsigte van hom.’”