Psalm 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die goddeloses is nie so nie,Maar is soos die kaf wat deur die wind weggewaai word.+ Jesaja 57:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer jy om hulp roep, sal jou versamelde goed jou nie verlos nie,+ maar ’n wind sal hulle almal wegvoer.+ ’n Asemstoot sal hulle wegneem, maar wie sy toevlug tot my neem,+ sal die land beërf en sal my heilige berg in besit neem.+
13 Wanneer jy om hulp roep, sal jou versamelde goed jou nie verlos nie,+ maar ’n wind sal hulle almal wegvoer.+ ’n Asemstoot sal hulle wegneem, maar wie sy toevlug tot my neem,+ sal die land beërf en sal my heilige berg in besit neem.+