Genesis 35:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat die land betref wat ek aan Abraham en aan Isak gegee het, aan jou sal ek dit gee, en aan jou saad+ ná jou sal ek die land gee.”+ Jesaja 60:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+ Esegiël 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En julle, o berge van Israel, sal julle takke voortbring en julle vrugte dra vir my volk Israel,+ want hulle staan op die punt om te kom.+ Obadja 17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “En op die berg Sion sal dié wees wat ontkom,+ en dit sal iets heiligs word;+ en die huis van Jakob sal hulle besittings in besit neem.+
12 Wat die land betref wat ek aan Abraham en aan Isak gegee het, aan jou sal ek dit gee, en aan jou saad+ ná jou sal ek die land gee.”+
21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+
8 En julle, o berge van Israel, sal julle takke voortbring en julle vrugte dra vir my volk Israel,+ want hulle staan op die punt om te kom.+
17 “En op die berg Sion sal dié wees wat ontkom,+ en dit sal iets heiligs word;+ en die huis van Jakob sal hulle besittings in besit neem.+