Esra 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hulle het by my bymekaargekom, elkeen wat gebewe het+ weens die woorde van die God van Israel teen die ontrouheid van die ballinge, terwyl ek verbysterd gesit het tot die aandgraanoffer+ toe. Psalm 119:161 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 161 Vorste het my sonder oorsaak vervolg,+Maar my hart het u woorde gevrees.+ Handelinge 16:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Toe het hy ligte gevra en na binne gespring en bewend voor Paulus en Silas neergeval.+
4 En hulle het by my bymekaargekom, elkeen wat gebewe het+ weens die woorde van die God van Israel teen die ontrouheid van die ballinge, terwyl ek verbysterd gesit het tot die aandgraanoffer+ toe.