Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+

  • Jesaja 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Van watter nut is die menigte van julle offerandes vir my?” sê Jehovah. “Ek het genoeg gehad van heelbrandoffers+ van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere;+ en in die bloed+ van jong bulle en ramlammers en bokramme+ het ek geen behae geskep nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel