Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme;

  • Psalm 40:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 In offerande en offergawe het u geen behae geskep nie;+

      Hierdie ore van my het u geopen.+

      Brandoffer en sondoffer het u nie gevra nie.+

  • Psalm 51:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want u skep geen behae in offerande nie—anders sou ek dit gee;+

      Heelbrandoffers is nie vir u welgevallig nie.+

  • Spreuke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+

  • Matteus 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Gaan dan en leer wat dit beteken: ‘Ek wil barmhartigheid hê en nie offerandes nie.’+ Want ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel