9 Want op my sal die eilande bly hoop,+ asook die skepe van Tarsis+ soos eers, om jou seuns van ver af te bring,+ hulle silwer en hulle goud saam met hulle,+ vir die naam+ van Jehovah jou God en vir die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+