2 Korintiërs 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons van elke verontreiniging van die vlees en die gees+ reinig+ en heiligheid in die vrees van God tot volmaaktheid bring.+ 1 Petrus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+
7 Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons van elke verontreiniging van die vlees en die gees+ reinig+ en heiligheid in die vrees van God tot volmaaktheid bring.+
15 maar word, in ooreenstemming met die Heilige wat julle geroep het, self ook in julle hele gedrag heilig,+