Psalm 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+ Psalm 33:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jehovah het die raad van die nasies verbreek;+Hy het die gedagtes van die volke verydel.+ Spreuke 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+
9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+