Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • 2 Konings 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Wat die engel+ van Jehovah betref, hy het vir Eliʹa, die Tisbiet,+ gesê: “Staan op, gaan die boodskappers van die koning van Samariʹa tegemoet en sê vir hulle: ‘Is dit omdat daar hoegenaamd geen God+ in Israel is nie dat julle Baäl-Sebub, die god van Ekron, gaan raadpleeg?

  • Psalm 135:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,+

      Israel as sy spesiale eiendom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel