Psalm 146:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+ Prediker 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+
5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+