Sagaria 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarop het hy vir my gesê: “Om vir haar ’n huis in die land Siʹnear+ te bou;+ en dit moet stewig gevestig word, en sy moet daar op haar regte plek neergesit word.”
11 Daarop het hy vir my gesê: “Om vir haar ’n huis in die land Siʹnear+ te bou;+ en dit moet stewig gevestig word, en sy moet daar op haar regte plek neergesit word.”