-
Jesaja 66:19Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
19 “En ek sal ’n teken onder hulle stel,+ en ek sal van dié wat ontkom het, na die nasies stuur,+ na Tarsis,+ Pul en Lud,+ wat die boog span, Tubal en Jawan,+ die afgeleë eilande,+ wat nie ’n berig oor my gehoor het of my heerlikheid gesien het nie;+ en hulle sal vir seker my heerlikheid onder die nasies verkondig.+
-