5 Asʹkelon sal dit sien en bang word; en wat Gasa betref, ook hy sal uiters hewige pyne ervaar; ook Ekron,+ omdat die hoop waarna hy uitgesien het,+ beskaam sal moet word. En ’n koning sal beslis uit Gasa vergaan, en Asʹkelon sal nie bewoon word nie.+