8 En die Assiriër sal deur die swaard val, nie dié van ’n man nie; en ’n swaard, nie dié van ’n mens nie, sal hom verslind.+ En hy sal vir die swaard vlug, en sy jong manne sal dwangarbeiders word.
3 Kyk! ’n Assiriër, ’n seder op die Liʹbanon,+ met mooi takke+ en digte blare wat skaduwee bied, en wat hoog gegroei het,+ sodat sy top tussen die wolke was.+