Josua 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hesbon+ en al sy stede+ wat op die hoogvlakte lê, Dibon+ en Bamot-Baäl+ en Bet-Baäl-Meon,+ Jeremia 48:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Kom af uit die heerlikheid en gaan sit in dors, o inwoonster van die dogter+ van Dibon;+ want die plunderaar van Maob het teen jou opgetrek. Hy sal jou vestings verwoes.+
18 “Kom af uit die heerlikheid en gaan sit in dors, o inwoonster van die dogter+ van Dibon;+ want die plunderaar van Maob het teen jou opgetrek. Hy sal jou vestings verwoes.+