Numeri 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Laat ons dus op hulle skiet.Hesbon sal beslis tot by Dibon+ vergaan,En die vroue tot by Nofag, die manne tot by Medeʹba.”+ Josua 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hesbon+ en al sy stede+ wat op die hoogvlakte lê, Dibon+ en Bamot-Baäl+ en Bet-Baäl-Meon,+ Jesaja 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip.
30 Laat ons dus op hulle skiet.Hesbon sal beslis tot by Dibon+ vergaan,En die vroue tot by Nofag, die manne tot by Medeʹba.”+
2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip.