Jesaja 15:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip. Jeremia 48:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Moab is beskaamd gemaak, want hy is met verskrikking vervul.+ Weeklaag en skreeu. VERTEL by die Arnon+ dat Moab geplunder is.
2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip.
20 Moab is beskaamd gemaak, want hy is met verskrikking vervul.+ Weeklaag en skreeu. VERTEL by die Arnon+ dat Moab geplunder is.