9 “Kyk! Die dag van Jehovah kom, wreed, met grimmigheid sowel as met brandende toorn, om die land ’n voorwerp van verbasing te maak+ en om die land se sondaars daaruit te verdelg.+
2 En hy het met ’n sterk stem uitgeroep+ en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote het geval,+ en sy het ’n woonplek geword van demone en ’n skuilplek van elke onrein uitwaseming+ en ’n skuilplek van elke onrein en gehate voël!+