Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 18:1

Kruisverwysings

  • +Op 12:10
  • +Mt 17:2; Op 1:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 259

Openbaring 18:2

Kruisverwysings

  • +Jer 50:2
  • +Jes 21:9; Jer 51:8; Op 14:8
  • +Ps 39:5
  • +Jes 13:21; Jer 50:39; 51:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 58

    Openbaring se klimaks, bl. 259-261

    Die Wagtoring (1989),

    1989/5/1, bl. 3-5

    1989/4/15, bl. 9

Openbaring 18:3

Kruisverwysings

  • +Jer 51:7
  • +Jes 47:5; Op 17:2
  • +Jes 23:8
  • +Spr 19:10; Jes 47:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 261-263

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/1, bl. 4-5

Openbaring 18:4

Kruisverwysings

  • +Jes 48:20; 52:11; Jer 50:8; 51:45; Sag 2:7
  • +Jer 51:6; 2Kor 6:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 13

    God se Koninkryk, bl. 16-17

    Die Wagtoring,

    2006/3/15, bl. 28-29

    2005/10/1, bl. 24

    1999/4/15, bl. 28-30

    1989/4/15, bl. 7-9

    Openbaring se klimaks, bl. 265-266

    Ontwaak!—1996,

    1996/11/8, bl. 8-9

    Verkondigers, bl. 51-52, 160, 188-189

    Ware vrede, bl. 32

    Wêreldwye veiligheid, bl. 32-35

    Oorlewing, bl. 82-88

Openbaring 18:5

Kruisverwysings

  • +Jer 51:9; 1Ti 5:24
  • +Jer 51:49, 56; Op 16:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 13

    Openbaring se klimaks, bl. 265-266

Openbaring 18:6

Kruisverwysings

  • +2Te 1:6
  • +Ps 137:8; Jer 50:15; 51:24
  • +Ps 75:8; Jer 51:7; Op 16:19
  • +Jer 17:18; 50:21
  • +Op 14:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 265-266

Openbaring 18:7

Kruisverwysings

  • +Jer 50:29
  • +Op 17:15
  • +Jes 47:8
  • +Ps 10:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 265-266

    Jesaja se profesie II, bl. 119

Openbaring 18:8

Kruisverwysings

  • +Jer 50:13
  • +Le 21:9; Jer 51:58; Heb 12:29
  • +Jer 50:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 13

    Openbaring se klimaks, bl. 265-266

    Jesaja se profesie II, bl. 119

    Mensdom se soeke na God, bl. 371

    Die Wagtoring (1989),

    1989/5/15, bl. 6

    Ware vrede, bl. 32

Openbaring 18:9

Kruisverwysings

  • +Jes 23:17
  • +Jer 50:46; Ese 27:35
  • +Op 18:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4-5

    Openbaring se klimaks, bl. 267

Openbaring 18:10

Kruisverwysings

  • +Ese 26:17
  • +Da 4:30
  • +Jer 51:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 267

Openbaring 18:11

Kruisverwysings

  • +Ese 27:36
  • +Ese 27:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 267-268

Openbaring 18:12

Kruisverwysings

  • +Ese 27:12
  • +Ese 27:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/1, bl. 23

    Openbaring se klimaks, bl. 267-268

Openbaring 18:13

Kruisverwysings

  • +Ese 27:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/1, bl. 23

    Openbaring se klimaks, bl. 267-268

Openbaring 18:14

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:10
  • +Pr 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 267-268

Openbaring 18:15

Kruisverwysings

  • +Ese 27:36
  • +Ese 27:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 268

Openbaring 18:16

Kruisverwysings

  • +Ese 27:31
  • +Op 17:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 268

Openbaring 18:17

Kruisverwysings

  • +Spr 11:4
  • +Jes 23:14
  • +Ese 27:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 268

Openbaring 18:18

Kruisverwysings

  • +Ese 27:32

Openbaring 18:19

Kruisverwysings

  • +1Sa 4:12
  • +Ese 27:30
  • +Ese 27:9
  • +Ese 27:33
  • +Jes 47:11; Jer 51:55

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 268

Openbaring 18:20

Kruisverwysings

  • +Jer 51:48; Op 12:12
  • +Op 14:12
  • +1Kor 4:9
  • +De 32:43; Ro 12:19; Op 6:10; 19:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 268-269

Openbaring 18:21

Kruisverwysings

  • +Mt 18:6
  • +Jer 51:63
  • +Jer 51:64; Ese 26:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 13

    Openbaring se klimaks, bl. 269

Openbaring 18:22

Kruisverwysings

  • +Jes 24:8; Ese 26:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 269-270

Openbaring 18:23

Kruisverwysings

  • +Jer 25:10
  • +Jes 23:8
  • +Mr 6:21
  • +Jes 47:9; Ga 5:20; Op 9:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 269-270

    Mensdom se soeke na God, bl. 369

    Die Wagtoring (1989),

    1989/5/1, bl. 6-7

    1989/4/1, bl. 4

Openbaring 18:24

Kruisverwysings

  • +Op 6:10
  • +Mt 23:37
  • +Op 16:6
  • +Ge 9:6; Jer 51:49

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/3/15, bl. 28

    1990/2/1, bl. 17-20

    1989/5/15, bl. 5

    1989/5/1, bl. 6

    1989/4/15, bl. 23

    1989/4/1, bl. 5, 8-9

    Openbaring se klimaks, bl. 270-271

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 18:1Op 12:10
Op. 18:1Mt 17:2; Op 1:16
Op. 18:2Jer 50:2
Op. 18:2Jes 21:9; Jer 51:8; Op 14:8
Op. 18:2Ps 39:5
Op. 18:2Jes 13:21; Jer 50:39; 51:37
Op. 18:3Jer 51:7
Op. 18:3Jes 47:5; Op 17:2
Op. 18:3Jes 23:8
Op. 18:3Spr 19:10; Jes 47:1
Op. 18:4Jes 48:20; 52:11; Jer 50:8; 51:45; Sag 2:7
Op. 18:4Jer 51:6; 2Kor 6:17
Op. 18:5Jer 51:9; 1Ti 5:24
Op. 18:5Jer 51:49, 56; Op 16:19
Op. 18:62Te 1:6
Op. 18:6Ps 137:8; Jer 50:15; 51:24
Op. 18:6Ps 75:8; Jer 51:7; Op 16:19
Op. 18:6Jer 17:18; 50:21
Op. 18:6Op 14:10
Op. 18:7Jer 50:29
Op. 18:7Op 17:15
Op. 18:7Jes 47:8
Op. 18:7Ps 10:6
Op. 18:8Jer 50:13
Op. 18:8Le 21:9; Jer 51:58; Heb 12:29
Op. 18:8Jer 50:34
Op. 18:9Jes 23:17
Op. 18:9Jer 50:46; Ese 27:35
Op. 18:9Op 18:18
Op. 18:10Ese 26:17
Op. 18:10Da 4:30
Op. 18:10Jer 51:8
Op. 18:11Ese 27:36
Op. 18:11Ese 27:30
Op. 18:12Ese 27:12
Op. 18:12Ese 27:22
Op. 18:13Ese 27:13
Op. 18:141Ti 6:10
Op. 18:14Pr 5:10
Op. 18:15Ese 27:36
Op. 18:15Ese 27:30
Op. 18:16Ese 27:31
Op. 18:16Op 17:4
Op. 18:17Spr 11:4
Op. 18:17Jes 23:14
Op. 18:17Ese 27:27
Op. 18:18Ese 27:32
Op. 18:191Sa 4:12
Op. 18:19Ese 27:30
Op. 18:19Ese 27:9
Op. 18:19Ese 27:33
Op. 18:19Jes 47:11; Jer 51:55
Op. 18:20Jer 51:48; Op 12:12
Op. 18:20Op 14:12
Op. 18:201Kor 4:9
Op. 18:20De 32:43; Ro 12:19; Op 6:10; 19:2
Op. 18:21Mt 18:6
Op. 18:21Jer 51:63
Op. 18:21Jer 51:64; Ese 26:21
Op. 18:22Jes 24:8; Ese 26:13
Op. 18:23Jer 25:10
Op. 18:23Jes 23:8
Op. 18:23Mr 6:21
Op. 18:23Jes 47:9; Ga 5:20; Op 9:21
Op. 18:24Op 6:10
Op. 18:24Mt 23:37
Op. 18:24Op 16:6
Op. 18:24Ge 9:6; Jer 51:49
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 18:1-24

Openbaring

18 Ná hierdie dinge het ek ’n ander engel uit die hemel sien neerdaal, met groot gesag;+ en die aarde is deur sy heerlikheid verlig.+ 2 En hy het met ’n sterk stem uitgeroep+ en gesê: “Sy het geval! Babilon die Grote het geval,+ en sy het ’n woonplek geword van demone en ’n skuilplek van elke onrein uitwaseming+ en ’n skuilplek van elke onrein en gehate voël!+ 3 Want weens die wyn van die toorn van haar hoerery het al die nasies slagoffers geword,+ en die konings van die aarde het met haar hoerery gepleeg,+ en die reisende koopmanne+ van die aarde het ryk geword weens die mag van haar skaamtelose weelde.”+

4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie. 5 Want haar sondes het tot aan die hemel opgehoop+ en God het haar ongeregtighede onthou.+ 6 Vergeld haar net soos sy self vergeld het,+ en doen aan haar twee keer soveel, ja, twee keer die aantal dinge wat sy gedoen het;+ sit in die beker+ waarin sy ’n mengsel gesit het, vir haar twee keer+ soveel van die mengsel.+ 7 In die mate waarin sy haarself verheerlik en in skaamtelose weelde gelewe het, gee haar in dié mate pyniging en verdriet.+ Want in haar hart bly sy sê: ‘Ek sit as koningin,+ en ek is geen weduwee nie,+ en ek sal nooit verdriet sien nie.’+ 8 Daarom sal haar plae+ in een dag kom: dood en verdriet en hongersnood, en sy sal heeltemal met vuur verbrand word,+ want Jehovah God, wat haar geoordeel het, is sterk.+

9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk, 10 terwyl hulle uit vrees vir haar pyniging op ’n afstand staan en sê:+ ‘Hoe jammer, hoe jammer, o groot stad,+ Babilon, die sterk stad, want in een uur het jou oordeel gekom!’+

11 “Ook huil en treur die reisende koopmanne+ van die aarde oor haar,+ omdat daar niemand meer is om hulle volle voorraad te koop nie, 12 ’n volle voorraad+ goud en silwer en edelstene en pêrels en fyn linne en purper en sy en skarlaken; en alles van geurige hout en allerhande ivoorvoorwerpe en allerhande voorwerpe van baie kosbare hout en van koper en van yster en van marmer;+ 13 ook kaneel en Indiese speserye en reukwerk en welriekende olie en wierook en wyn en olyfolie en fynmeel en koring en beeste en skape en perde en koetse en slawe en mensesiele.+ 14 Ja, die goeie vrug wat jou siel begeer het,+ het van jou gewyk, en al die keurige dinge en die skitterende dinge het vir jou verlore gegaan, en nooit weer sal mense dit vind nie.+

15 “Die reisende koopmanne+ van hierdie dinge, wat van haar ryk geword het, sal uit vrees vir haar pyniging op ’n afstand staan en sal huil en treur+ 16 en sê: ‘Hoe jammer, hoe jammer—die groot stad,+ geklee in fyn linne en purper en skarlaken, en ryklik versier met goue sierade en edelstene en pêrels,+ 17 want in een uur is sulke groot rykdom verwoes!’+

“En elke skeepskaptein en elkeen wat êrens heen vaar,+ en matrose en almal wat ’n bestaan uit die see maak, het op ’n afstand gestaan+ 18 en uitgeroep terwyl hulle na die rook van haar verbranding gekyk en gesê het: ‘Watter stad is soos die groot stad?’+ 19 En hulle het stof op hulle koppe gegooi+ en het met ’n gehuil en ’n getreur uitgeroep+ en gesê: ‘Hoe jammer, hoe jammer—die groot stad, waarin almal wat bote op see het,+ ryk geword het+ weens haar weelde, want in een uur is sy verwoes!’+

20 “Wees bly oor haar, o hemel,+ ook julle, heiliges+ en apostels+ en profete, omdat God vir julle geregtelike straf aan haar voltrek het!”+

21 En ’n sterk engel het ’n klip soos ’n groot meulsteen opgetel+ en dit in die see geslinger+ en gesê: “So sal Babilon, die groot stad, met ’n vaart neergeslinger word, en sy sal nooit weer gevind word nie.+ 22 En die geluid van sangers wat hulleself op die harp begelei en van musikante en van fluitspelers en van trompetblasers sal nooit weer in jou gehoor word nie,+ en geen vakman van enige ambag sal ooit weer in jou gevind word nie, en geen geluid van ’n meulsteen sal ooit weer in jou gehoor word nie, 23 en geen lig van ’n lamp sal ooit weer in jou skyn nie, en geen stem van ’n bruidegom en van ’n bruid sal ooit weer in jou gehoor word nie;+ want jou reisende koopmanne+ was die hooggeplaastes+ van die aarde, want deur jou spiritistiese+ gebruike is al die nasies mislei. 24 Ja, in haar is die bloed+ van profete+ en van heiliges+ gevind, en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel