Jesaja 14:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Al die ander konings van die nasies, ja, hulle almal, het in heerlikheid gaan lê, elkeen in sy huis.+ Matteus 27:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 en dit in sy nuwe gedenkgraf neergelê,+ wat hy in die rots uitgekap het. En nadat hy ’n groot klip voor die deur van die gedenkgraf gerol het, het hy weggegaan.+
18 Al die ander konings van die nasies, ja, hulle almal, het in heerlikheid gaan lê, elkeen in sy huis.+
60 en dit in sy nuwe gedenkgraf neergelê,+ wat hy in die rots uitgekap het. En nadat hy ’n groot klip voor die deur van die gedenkgraf gerol het, het hy weggegaan.+