2 “Staan in die poort van die huis van Jehovah, en jy moet hierdie woord daar uitroep,+ en jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, almal van Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om julle voor Jehovah neer te buig.
20 En jy moet vir hulle sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, konings van Juda en die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem, wat deur hierdie poorte ingaan.+