Jesaja 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nuwe wyn het begin treur, die wingerdstok het verwelk,+ almal wat bly van hart was, het begin sug.+ Esegiël 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En ek sal die rumoer van jou sang laat ophou,+ en die geluid van jou harpe sal nie meer gehoor word nie.+
7 Die nuwe wyn het begin treur, die wingerdstok het verwelk,+ almal wat bly van hart was, het begin sug.+
13 “‘En ek sal die rumoer van jou sang laat ophou,+ en die geluid van jou harpe sal nie meer gehoor word nie.+