13 “‘By die insameling sal ek hulle aan hulle einde laat kom’, is die woord van Jehovah.+ ‘Daar sal geen druiwe aan die wingerdstok wees nie+ en daar sal geen vye aan die vyeboom wees nie, en die blare sal beslis verwelk. En wat ek hulle gee, sal by hulle verbygaan.’”