7 Babilon was in die hand van Jehovah ’n goue beker,+ wat die hele aarde dronk gemaak het.+ Van sy wyn het die nasies gedrink.+ Daarom bly die nasies waansinnig optree.+
34 En jy sal dit moet drink en leegmaak,+ en aan sy erdeskerwe sal jy knaag en jou borste sal jy afskeur.+ “Want ek het gespreek”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’