Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Klaagliedere 4:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 6:22
  • +1Kn 5:17; 7:9
  • +Jer 52:13

Klaagliedere 4:2

Kruisverwysings

  • +Jes 51:18
  • +Jes 30:14; Jer 19:11; 22:28; Klg 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 27

Klaagliedere 4:3

Kruisverwysings

  • +Le 26:29; De 28:53; Jer 19:9; Klg 4:10
  • +Job 39:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 10

    1988/9/1, bl. 27

Klaagliedere 4:4

Kruisverwysings

  • +Ps 22:15; Klg 2:11
  • +Klg 1:11; 2:12
  • +Jer 52:6

Klaagliedere 4:5

Kruisverwysings

  • +Am 6:4, 7
  • +Jer 6:2
  • +Job 2:8

Klaagliedere 4:6

Kruisverwysings

  • +Ge 19:24; Ese 16:48
  • +Ge 19:25; Da 9:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 106-107

Klaagliedere 4:7

Kruisverwysings

  • +Nu 6:2; Rig 13:5
  • +Ps 51:7
  • +1Sa 16:12; Hgl 5:10
  • +Job 28:16

Klaagliedere 4:8

Kruisverwysings

  • +Job 2:12
  • +Job 19:20; 33:21; Ps 102:5

Klaagliedere 4:9

Kruisverwysings

  • +Jer 38:2
  • +Jer 29:17

Klaagliedere 4:10

Kruisverwysings

  • +Le 26:29; De 28:55; Klg 2:20; 4:3
  • +De 28:57; Jes 49:15; Klg 3:48

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 154-155

    Die Wagtoring,

    1989/8/1, bl. 29

Klaagliedere 4:11

Kruisverwysings

  • +De 28:20; 2Kr 36:16; Jer 6:11; 9:11; Ese 22:31; Da 9:12; Sag 1:6
  • +Le 26:28; Jer 7:20
  • +De 32:22; 2Kn 25:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 164

Klaagliedere 4:12

Kruisverwysings

  • +De 29:24; 1Kn 9:8
  • +2Kn 25:10; Jer 52:13

Klaagliedere 4:13

Kruisverwysings

  • +Jer 5:31; 6:13; 14:14; 23:11; Klg 2:14; Mi 3:11; Sef 3:4
  • +Jer 26:8; Mt 23:31; Lu 11:47; Han 7:52

Klaagliedere 4:14

Kruisverwysings

  • +Jes 59:10; Sef 1:17
  • +De 28:28; Jes 56:10; Mt 15:14
  • +Nu 35:33; Jes 1:15; Jer 2:34; Ese 33:25; Ho 4:2
  • +Nu 19:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 164

Klaagliedere 4:15

Kruisverwysings

  • +Le 13:45
  • +2Kor 6:17
  • +Le 26:33; Klg 1:7
  • +De 28:65
  • +De 28:25, 68

Klaagliedere 4:16

Kruisverwysings

  • +Le 26:33; De 28:64; Jer 24:9
  • +Job 34:29; Ps 34:16; Jes 59:2; Jer 18:17; Heb 8:9
  • +2Kn 25:18
  • +Klg 5:12; Ese 9:6

Klaagliedere 4:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:7; Jes 20:5; Klg 1:19
  • +Jes 30:3; 31:3; Jer 37:7; Ese 29:6

Klaagliedere 4:18

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:5; Jer 39:4; Klg 3:52
  • +Ese 7:2; 12:23; Am 8:2

Klaagliedere 4:19

Kruisverwysings

  • +De 28:49; Jes 5:26; Jer 4:13; Ho 8:1; Hab 1:8
  • +2Kn 25:5; Am 2:14
  • +Klg 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/6/15, bl. 9-10

Klaagliedere 4:20

Kruisverwysings

  • +Ge 2:7
  • +Ps 89:20; Jer 37:1
  • +2Kn 25:6; Jer 39:5; 52:8; Ese 12:13
  • +Rig 9:15; Da 4:12
  • +1Sa 9:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 27

Klaagliedere 4:21

Kruisverwysings

  • +Spr 2:14; 1Kor 13:6
  • +Ps 137:7; Ob 12
  • +Jer 25:20
  • +Jer 25:15; 49:12; Ob 16
  • +Jer 49:10

Klaagliedere 4:22

Kruisverwysings

  • +Le 26:43; Jes 40:2; Jer 50:20
  • +Le 26:44; Jes 52:1; 60:18
  • +Ps 137:7; Jes 34:5; Ese 25:13; 35:15; Am 1:11; Ob 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Klaagl. 4:11Kn 6:22
Klaagl. 4:11Kn 5:17; 7:9
Klaagl. 4:1Jer 52:13
Klaagl. 4:2Jes 51:18
Klaagl. 4:2Jes 30:14; Jer 19:11; 22:28; Klg 5:12
Klaagl. 4:3Le 26:29; De 28:53; Jer 19:9; Klg 4:10
Klaagl. 4:3Job 39:16
Klaagl. 4:4Ps 22:15; Klg 2:11
Klaagl. 4:4Klg 1:11; 2:12
Klaagl. 4:4Jer 52:6
Klaagl. 4:5Am 6:4, 7
Klaagl. 4:5Jer 6:2
Klaagl. 4:5Job 2:8
Klaagl. 4:6Ge 19:24; Ese 16:48
Klaagl. 4:6Ge 19:25; Da 9:12
Klaagl. 4:7Nu 6:2; Rig 13:5
Klaagl. 4:7Ps 51:7
Klaagl. 4:71Sa 16:12; Hgl 5:10
Klaagl. 4:7Job 28:16
Klaagl. 4:8Job 2:12
Klaagl. 4:8Job 19:20; 33:21; Ps 102:5
Klaagl. 4:9Jer 38:2
Klaagl. 4:9Jer 29:17
Klaagl. 4:10Le 26:29; De 28:55; Klg 2:20; 4:3
Klaagl. 4:10De 28:57; Jes 49:15; Klg 3:48
Klaagl. 4:11De 28:20; 2Kr 36:16; Jer 6:11; 9:11; Ese 22:31; Da 9:12; Sag 1:6
Klaagl. 4:11Le 26:28; Jer 7:20
Klaagl. 4:11De 32:22; 2Kn 25:9
Klaagl. 4:12De 29:24; 1Kn 9:8
Klaagl. 4:122Kn 25:10; Jer 52:13
Klaagl. 4:13Jer 5:31; 6:13; 14:14; 23:11; Klg 2:14; Mi 3:11; Sef 3:4
Klaagl. 4:13Jer 26:8; Mt 23:31; Lu 11:47; Han 7:52
Klaagl. 4:14Jes 59:10; Sef 1:17
Klaagl. 4:14De 28:28; Jes 56:10; Mt 15:14
Klaagl. 4:14Nu 35:33; Jes 1:15; Jer 2:34; Ese 33:25; Ho 4:2
Klaagl. 4:14Nu 19:16
Klaagl. 4:15Le 13:45
Klaagl. 4:152Kor 6:17
Klaagl. 4:15Le 26:33; Klg 1:7
Klaagl. 4:15De 28:65
Klaagl. 4:15De 28:25, 68
Klaagl. 4:16Le 26:33; De 28:64; Jer 24:9
Klaagl. 4:16Job 34:29; Ps 34:16; Jes 59:2; Jer 18:17; Heb 8:9
Klaagl. 4:162Kn 25:18
Klaagl. 4:16Klg 5:12; Ese 9:6
Klaagl. 4:172Kn 24:7; Jes 20:5; Klg 1:19
Klaagl. 4:17Jes 30:3; 31:3; Jer 37:7; Ese 29:6
Klaagl. 4:182Kn 25:5; Jer 39:4; Klg 3:52
Klaagl. 4:18Ese 7:2; 12:23; Am 8:2
Klaagl. 4:19De 28:49; Jes 5:26; Jer 4:13; Ho 8:1; Hab 1:8
Klaagl. 4:192Kn 25:5; Am 2:14
Klaagl. 4:19Klg 3:10
Klaagl. 4:20Ge 2:7
Klaagl. 4:20Ps 89:20; Jer 37:1
Klaagl. 4:202Kn 25:6; Jer 39:5; 52:8; Ese 12:13
Klaagl. 4:20Rig 9:15; Da 4:12
Klaagl. 4:201Sa 9:16
Klaagl. 4:21Spr 2:14; 1Kor 13:6
Klaagl. 4:21Ps 137:7; Ob 12
Klaagl. 4:21Jer 25:20
Klaagl. 4:21Jer 25:15; 49:12; Ob 16
Klaagl. 4:21Jer 49:10
Klaagl. 4:22Le 26:43; Jes 40:2; Jer 50:20
Klaagl. 4:22Le 26:44; Jes 52:1; 60:18
Klaagl. 4:22Ps 137:7; Jes 34:5; Ese 25:13; 35:15; Am 1:11; Ob 13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Klaagliedere 4:1-22

Klaagliedere

א [ʼAʹlef]

4 Hoe word die goud wat blink tog dof, die goeie goud!+

Hoe word die heilige stene+ tog aan die bopunt van al die strate uitgestort!+

ב [Bet]

 2 Wat die kosbare kinders van Sion betref,+ dié wat teen gelouterde goud geskat is,

Hoe is hulle tog as groot erdekruike beskou, die handewerk van ’n pottebakker!+

ג [Giʹmel]

 3 Selfs jakkalse het die speen gegee. Hulle het hulle welpies gesoog.

Die dogter van my volk word wreed,+ soos volstruise in die wildernis.+

ד [Daʹlet]

 4 Die tong van die suigeling het aan sy verhemelte gekleef van dors.+

Kinders het brood gevra.+ Niemand deel dit aan hulle uit nie.+

ה [Heʼ]

 5 Selfs dié wat lekkernye geëet het, is in die strate deur verbasing oorval.+

Selfs dié wat in skarlaken grootgemaak is,+ moes ashope omhels.+

ו [Wau]

 6 Die straf vir die oortreding van die dogter van my volk word ook groter as die straf vir die sonde van Sodom,+

Wat asof in ’n oomblik verwoes is en waarna geen hulpvaardige hande uitgesteek is nie.+

ז [Saʹjin]

 7 Haar Nasireʹërs+ was reiner as sneeu;+ hulle was witter as melk.

Hulle was in werklikheid rooier+ as korale; hulle glans was soos die saffier.+

ח [Get]

 8 Hulle voorkoms het donkerder as swartheid geword. Hulle is nie in die strate herken nie.+

Hulle vel het op hulle gebeente verskrompel.+ Dit het so droog soos ’n boom geword.

ט [Tet]

 9 Dié wat met die swaard+ omgebring is, was beter daaraan toe as dié wat deur die hongersnood+ omgebring is,

Want hulle kwyn weg, deurboor weens gebrek aan die opbrengs van die oop veld.

י [Jod]

10 Die hande van medelydende vroue het hulle eie kinders gekook.+

Hulle het soos brood van vertroosting geword tydens die verbreking van die dogter van my volk.+

כ [Kaf]

11 Jehovah het aan al sy woede uiting gegee.+ Hy het sy brandende toorn uitgestort.+

En hy steek ’n vuur in Sion aan, wat die fondamente daarvan verteer.+

ל [Laʹmed]

12 Die konings van die aarde en al die bewoners van die vrugbare land het nie geglo+

Dat die teenstander en die vyand in die poorte van Jerusalem sou kom nie.+

מ [Mem]

13 Weens die sondes van haar profete, die oortredings van haar priesters,+

Was daar in haar dié wat die bloed van regverdiges vergiet het.+

נ [Noen]

14 Hulle het soos blindes+ in die strate rondgedwaal.+ Hulle is met bloed besoedel,+

Sodat niemand aan hulle klere kan raak nie.+

ס [Saʹmek]

15 “Gee pad! Onrein!”+ het hulle hulle toegeroep. “Gee pad! Gee pad! Moenie aanraak nie!”+

Want hulle het dakloos geword.+ Ook het hulle rondgedwaal.+ Mense het onder die nasies gesê: “Hulle sal nie weer as vreemdelinge woon nie.+

פ [Peʼ]

16 Die aangesig van Jehovah het hulle verdeel.+ Hy sal hulle nie weer aansien nie.+

Selfs aan die priesters sal die mense beslis geen agting betoon nie.+ Selfs aan die ou manne sal hulle beslis geen guns betoon nie.”+

צ [ʽAʹjin]

17 Terwyl ons nog bestaan, smag ons oë tevergeefs na hulp vir ons.+

Terwyl ons rondgekyk het, het ons uitgesien na ’n nasie wat geen redding kan bring nie.+

צ [Sa·deʹ]

18 Hulle het jag gemaak op ons voetstappe,+ sodat ons nie op ons openbare pleine kan loop nie.

Ons einde het naby gekom. Ons dae is vervul, want ons einde het gekom.+

ק [Kof]

19 Ons agtervolgers was vinniger as die arende van die hemel.+

Op die berge het hulle ons hewig agtervolg.+ In die wildernis het hulle ons voorgelê.+

ר [Resj]

20 Die asem van ons neusgate,+ die gesalfde van Jehovah,+ is in hulle groot kuil gevang,+

Hy van wie ons gesê het: “In sy skaduwee+ sal ons onder die nasies lewe.”+

ש [Sin]

21 Verheug en verbly jou,+ o dogter van Edom,+ jy wat in die land Us+ woon.

Ook na jou toe sal die beker kom.+ Jy sal dronk word en jou in naaktheid vertoon.+

ת [Tau]

22 Jou oortreding, o dogter van Sion, het tot ’n einde gekom.+ Hy sal jou nie weer in ballingskap wegvoer nie.+

Hy het sy aandag op jou oortreding gerig, o dogter van Edom. Hy het jou sondes blootgelê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel