Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 50:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want aan my behoort al die wilde diere van die woud,+

      Die diere op ’n duisend berge.+

  • Jeremia 28:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “’n Ysterjuk sal ek op die nek van al hierdie nasies sit, om Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, te dien;+ en hulle sal hom dien.+ En selfs die wilde diere van die veld sal ek aan hom gee.”’”+

  • Daniël 2:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 en in wie se hand hy, oral waar die mensekinders woon, die diere van die veld en die voëls van die hemel gegee het,+ en wat hy heerser oor hulle almal gemaak het, u is die kop van goud.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel