Deuteronomium 18:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 wanneer die profeet in die naam van Jehovah spreek en die woord nie uitkom of bewaarheid word nie, dan is dít die woord wat Jehovah nie gespreek het nie. Deur vermetelheid het die profeet dit gespreek.+ Jy mag nie vir hom bang word nie.’+
22 wanneer die profeet in die naam van Jehovah spreek en die woord nie uitkom of bewaarheid word nie, dan is dít die woord wat Jehovah nie gespreek het nie. Deur vermetelheid het die profeet dit gespreek.+ Jy mag nie vir hom bang word nie.’+