Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 18:1

Kruisverwysings

  • +Nu 18:24; De 10:9; Jos 13:33
  • +Nu 18:8; Jos 13:14; 1Kor 9:13

Deuteronomium 18:2

Kruisverwysings

  • +Nu 18:20

Deuteronomium 18:4

Kruisverwysings

  • +Eks 23:19; Nu 18:12; De 26:10; 2Kr 31:4; Ne 12:44

Deuteronomium 18:5

Kruisverwysings

  • +Eks 28:1; Nu 3:10; De 10:8; 17:12

Deuteronomium 18:6

Kruisverwysings

  • +Nu 35:2
  • +De 12:5; 16:2; Ps 26:8

Deuteronomium 18:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 31:2

Deuteronomium 18:8

Kruisverwysings

  • +Le 7:10; Lu 10:7; 1Ti 5:18

Deuteronomium 18:9

Kruisverwysings

  • +Le 18:26; De 12:30

Deuteronomium 18:10

Kruisverwysings

  • +Le 18:21; De 12:31; 2Kn 16:3; 2Kr 28:3; Ps 106:37; Jer 19:5; 32:35
  • +2Kn 17:17; Han 16:16
  • +Le 19:26; Han 19:19
  • +Ese 21:21
  • +Eks 22:18

Deuteronomium 18:11

Kruisverwysings

  • +Jes 47:9
  • +Le 20:27; 1Kr 10:13
  • +Le 19:31; 2Kr 33:6
  • +1Sa 28:3, 11; Jes 8:19; Ga 5:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2012/6, bl. 10-11

Deuteronomium 18:12

Kruisverwysings

  • +Le 18:24; De 9:4

Deuteronomium 18:13

Kruisverwysings

  • +2Sa 22:24; Ps 37:18; Mt 5:48; 2Pe 3:14

Deuteronomium 18:14

Kruisverwysings

  • +Le 19:26; 2Kn 21:2, 6
  • +Jos 13:22
  • +Ps 147:20; Han 14:16

Deuteronomium 18:15

Kruisverwysings

  • +Ge 49:10; Nu 24:17; Lu 7:16; 24:19; Joh 1:45; 6:14; Han 3:22; 7:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/15, bl. 25-28

    Ontwaak!,

    2004/4/8, bl. 12-13

    “Hele Skrif”, bl. 40-41

Deuteronomium 18:16

Kruisverwysings

  • +Eks 19:17; De 9:10
  • +Eks 20:19

Deuteronomium 18:17

Kruisverwysings

  • +De 5:28

Deuteronomium 18:18

Kruisverwysings

  • +Eks 34:28; Nu 12:3; Mal 3:1; Mt 4:2; 11:29; Lu 24:27, 44; Joh 5:46
  • +Joh 8:28; 17:8
  • +Joh 12:49; 15:15; Heb 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/15, bl. 25-28

    2000/2/15, bl. 24

Deuteronomium 18:19

Kruisverwysings

  • +Han 3:23

Deuteronomium 18:20

Kruisverwysings

  • +De 13:1; Jer 14:14; 28:11; Ese 13:6; Mt 7:15
  • +De 13:2; 1Kn 18:19; Jer 23:13
  • +De 13:5; Jer 27:15; Sag 13:3

Deuteronomium 18:21

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:1

Deuteronomium 18:22

Kruisverwysings

  • +Jer 28:15
  • +Spr 29:25

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 18:1Nu 18:24; De 10:9; Jos 13:33
Deut. 18:1Nu 18:8; Jos 13:14; 1Kor 9:13
Deut. 18:2Nu 18:20
Deut. 18:4Eks 23:19; Nu 18:12; De 26:10; 2Kr 31:4; Ne 12:44
Deut. 18:5Eks 28:1; Nu 3:10; De 10:8; 17:12
Deut. 18:6Nu 35:2
Deut. 18:6De 12:5; 16:2; Ps 26:8
Deut. 18:72Kr 31:2
Deut. 18:8Le 7:10; Lu 10:7; 1Ti 5:18
Deut. 18:9Le 18:26; De 12:30
Deut. 18:10Le 18:21; De 12:31; 2Kn 16:3; 2Kr 28:3; Ps 106:37; Jer 19:5; 32:35
Deut. 18:102Kn 17:17; Han 16:16
Deut. 18:10Le 19:26; Han 19:19
Deut. 18:10Ese 21:21
Deut. 18:10Eks 22:18
Deut. 18:11Le 20:27; 1Kr 10:13
Deut. 18:11Le 19:31; 2Kr 33:6
Deut. 18:111Sa 28:3, 11; Jes 8:19; Ga 5:20
Deut. 18:11Jes 47:9
Deut. 18:12Le 18:24; De 9:4
Deut. 18:132Sa 22:24; Ps 37:18; Mt 5:48; 2Pe 3:14
Deut. 18:14Le 19:26; 2Kn 21:2, 6
Deut. 18:14Jos 13:22
Deut. 18:14Ps 147:20; Han 14:16
Deut. 18:15Ge 49:10; Nu 24:17; Lu 7:16; 24:19; Joh 1:45; 6:14; Han 3:22; 7:37
Deut. 18:16Eks 19:17; De 9:10
Deut. 18:16Eks 20:19
Deut. 18:17De 5:28
Deut. 18:18Eks 34:28; Nu 12:3; Mal 3:1; Mt 4:2; 11:29; Lu 24:27, 44; Joh 5:46
Deut. 18:18Joh 8:28; 17:8
Deut. 18:18Joh 12:49; 15:15; Heb 1:2
Deut. 18:19Han 3:23
Deut. 18:20De 13:1; Jer 14:14; 28:11; Ese 13:6; Mt 7:15
Deut. 18:20De 13:2; 1Kn 18:19; Jer 23:13
Deut. 18:20De 13:5; Jer 27:15; Sag 13:3
Deut. 18:211Jo 4:1
Deut. 18:22Jer 28:15
Deut. 18:22Spr 29:25
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 18:1-22

Deuteronomium

18 “Die priesters, die Leviete, die hele stam Levi, mag geen deel of erfdeel saam met Israel kry nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, ja, sy erfdeel, moet hulle eet.+ 2 En hy mag geen erfdeel onder sy broers kry nie. Jehovah is sy erfdeel,+ net soos hy vir hom gesê het.

3 “En dít moet die reg bly wat die priesters toekom van die volk af, van dié wat ’n slagoffer bring, of dit ’n bul of ’n skaap is: Jy moet vir die priester die skouerblad en die kakebene en die maag gee. 4 Die eerstelinge van jou graan, jou nuwe wyn en jou olie en die eerstelinge van die wolskeersel van jou kleinvee moet jy vir hom gee.+ 5 Want Jehovah jou God het hom uit al jou stamme uitgekies sodat hy altyd kan staan om in die naam van Jehovah te dien, hy en sy seuns.+

6 “En as die Leviet uit een van jou stede van die hele Israel gaan, waar hy ’n ruk vertoef het,+ en hy weens enige begeerte van sy siel na die plek kom wat Jehovah sal uitkies,+ 7 moet hy ook in die naam van Jehovah sy God dien net soos al sy broers, die Leviete, wat daar voor Jehovah staan.+ 8 ’n Gelyke deel moet hy eet,+ buiten wat hy kry uit wat hy van sy voorvaderlike besittings verkoop.

9 “Wanneer jy die land ingegaan het wat Jehovah jou God aan jou gee, mag jy nie leer om volgens die verfoeilike dinge van daardie nasies te doen nie.+ 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+ 11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie. 12 Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir Jehovah verfoeilik, en weens hierdie verfoeilike dinge verdryf Jehovah jou God hulle voor jou uit.+ 13 Jy moet onberispelik wees teenoor Jehovah jou God.+

14 “Want hierdie nasies wat jy uit hulle besitting verdryf, het geluister na dié wat die toorkuns beoefen+ en na dié wat waarsê;+ maar wat jou betref, Jehovah jou God het jou nie so iets gegee nie.+ 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+— 16 in antwoord op alles wat jy op die dag van die vergadering+ in Horeb van Jehovah jou God gevra het deur te sê: ‘Moenie my weer die stem van Jehovah my God laat hoor nie, en laat my hierdie groot vuur nie meer sien nie, sodat ek nie sterf nie.’+ 17 Daarop het Jehovah vir my gesê: ‘Hulle het goed gedoen in wat hulle gesê het.+ 18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+ 19 En die man wat nie luister na my woorde wat hy in my naam sal spreek nie, van hom sal ek self rekenskap eis.+

20 “‘Maar die profeet wat hom aanmatig om ’n woord in my naam te spreek wat ek hom nie beveel het om te spreek nie,+ of wat in die naam van ander gode spreek,+ dié profeet moet sterf.+ 21 En as jy in jou hart sê: “Hoe sal ons weet watter woord Jehovah nie gespreek het nie?”+— 22 wanneer die profeet in die naam van Jehovah spreek en die woord nie uitkom of bewaarheid word nie, dan is dít die woord wat Jehovah nie gespreek het nie. Deur vermetelheid het die profeet dit gespreek.+ Jy mag nie vir hom bang word nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel